Standaard materiale...
... slegs die beste sal doen!

Seil

  • 380gm² ripstop waterdigte seil (Kleur - bruinerige - olyfgroen)
  • 800 micron 'flexiglass' ruite wat met ritssluiters oopmaak
  • Sonskerms wat me ritssluiters oopmaak
  • Agter- en sypanele kan afsonderlik of gesamentlik opgerol word.
Raam
  • Aluminium pyp 25mm x 3mm, 6063 T6
  • Gapatenteerde gemasjineerde aluminiumhegstukke
  • Vlekvrye staal boute en 'nylock' moere
  • Geen sweiswerk - maklik om te monteer en liggewig
Site Meter