Toyota Selekteer foto's om te vergroot
Standaardproduk vir Toyota Land Cruisers.
Regs onder: Addisionele versterkstange aangebring vir 'n dakrak.
Hierdie foto's illustreer die nuutste ontwerp van hierdie standaardkappie - dit volg presies die lyne en vorm van die Land Cruiser kajuit.
Hierdie foto's van die ouer model kappie illustreer hoe die agterste flap opgerol kan word.
Langbak Toyota Raider