Die 130
dubbelkajuit is een van die gesogste 4x4 en toervoertuie
vir baie Suid-Afrikaners weens die uitstekende 4x4 vermoë
en genoegsame pakplek.
Komplementeer jou Defender 130 met 'n veeldoelige Fakawi
seilkappie.
Hier word die Defender 130 (Groen) gewys met opsionele
skaapraamkonfigurasie.
Onder - standaardraam vir die Defender 130. |